A Little About Us | So klein bietjie oor ons
More than just a venue. Communitas is a close community of school, party venues, picnic spots, spiritual spaces and church in Midrand. We are always inclusive, with space for all in our community.
|
Meer as net 'n trou plek. Communitas is ‘n hegte gemeenskap van skool, partytjie plekke, geestelike spasies en kerk in Midrand. altyd inklusief, met ruimte vir almal in ons gemeenskap.
Our Community | Ons Gemeenskap
COMMUNITY EVENTS | GEMEENSKAP GEBEURE
Our Campus is home to an assortment of fun, educational and spiritual events. Sign up to be notified of them. | Ons kampus is die tuiste van 'n reeks lekker, opvoedkundige en geestelike gebeure. Teken op vir meer inligting.
Fascilities for weddings & Events
| Fasiliteite vir troues en funksies
Overlooking our eco pond, our beautiful architectural hall spills out with a reflective pool.
​
Our architects designed a multi-functional hall for all of the needs of our community.
​
Watch the beautiful birdlife, nature and South African sunsets paint a unique backdrop to your wedding or event.
Ons mooi argitektoniese saal groei uit 'n pragtige natuurlike dam met 'n relfektiewe poel wat die buite en binne saam laat smelt.
​
Ons argitekte het 'n multi-funksionele spasie gebou om die gemeenskap mee te dien.
​
Kyk hoe die natuurlike voellewe, natuur en Suid-Afrikaanse sonsondergange 'n unieke agtergrond vir jou troue of funksie verf.
Coming Soon...
THE BUSH CHAPEL
We are in the process of building a bush chapel. Every tree is donated and planted to assist with deforestation. Ask us if you can donate a tree today.
DIE BOS KAPEL
Ons is in die proses van die bou van 'n bos kapel. Elke boom word geskenk en geplant om te help met ontbossing. Vra ons vandag hoe jy 'n boom kan skenk.
LABIRINTH
A one-way ground structure to stroll on; designed for meditation & reflection. It creates the opportunity to support and uplift the individual through their life journey.
We will release more information as we progress, but are hoping to open it on Saturdays for everyone to walk with.
LABIRINT
‘n Eenrigting-Grondstruktuur om op te wandel; ontwerp vir meditasie & refleksie. Dit skep die geleentheid om die individu te steun en op te hef tydens ons lewensreis.
Ons maak meer inligting bekend soos ons vorder, maar sal waarskynlik Saterdagoggende oop wees vir almal wat wil saamstap